Janette Rauch

Janette Rauch
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Maart 1962 (1962-03-16)
Nasionaliteit Switsers
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Janette Rauch (gebore 16 Maart 1962) is 'n Switserse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Alles wegen Paul (2001) en in die televisiereekse Zwei alte Hasen (1994) en Rote Rosen (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy